Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaanse Uitgawe)

(Afrikaans Edition)

Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom? . Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ʼn gevlerkte man wat uit die lug val! . Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa... alles anzeigen expand_more

Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermoë om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom?






.






Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ʼn gevlerkte man wat uit die lug val!






.






Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer.






.






Dit is lewe en dood in die eerste paaiement van die Swaard van die Gode wetenskapfiksie reeks, ‘n fantastiese oorvertelling van die mite oor gevalle engele.






.






Episode 1x01 van die "Swaard van die Gode" saga






.






Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie!






.






Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaans Edition, Afrikaans language

weniger anzeigen expand_less
Weiterführende Links zu "Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaanse Uitgawe)"

Versandkostenfreie Lieferung! (eBook-Download)

Als Sofort-Download verfügbar

eBook
0,00 €

  • SW9781943036509450914

Ein Blick ins Buch

Book2Look-Leseprobe

Andere kauften auch

Andere sahen sich auch an

info