Nag Lig

Bloedgebonde Reeks Boek 2

Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer. Quinn Wilder het na haar gekyk met die honger oë van 'n poema vandat sy gebore is. Toe sy 'n tiener was het die temptasie om haar sy eie te maak vinnig 'n rif tussen hom en haar oor-beskermende broers veroorsaak. Toe hule vaders mekaar vermoor het in 'n geveg, was die gesinne geskei van mekaar en sy was veilig buite sy bereik.... alles anzeigen expand_more

Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.

Quinn Wilder het na haar gekyk met die honger oë van 'n poema vandat sy gebore is. Toe sy 'n tiener was het die temptasie om haar sy eie te maak vinnig 'n rif tussen hom en haar oor-beskermende broers veroorsaak. Toe hule vaders mekaar vermoor het in 'n geveg, was die gesinne geskei van mekaar en sy was veilig buite sy bereik. Quinn het haar oor 'n afstand gevolg en agter gekom dat die vampier oorlog sy goeie punte het wanneer sy vergeet om weg te bly.
Kat Santos het die eienaar van Nag Lig vir jare nie gesien nie. Dis nou totdat Quinn skielik besluit het om haar te ontvoer en haar te beskuldig daarvan dat sy hom probeer op set het vir die vampier moorde. Met die besef dat die vyand met hulle speel, kombineer die twee gesinne hulle kragte om die vampiere te probeer keer om hul stad te terroriseer.
Soos wat die ondergrondse oorlog eskaleer, so eskaleer die begeerte vlamme wat begin het by 'n ontvoering en vinnig uitdraai in 'n gevaarlike spel van verleiding.

weniger anzeigen expand_less
Weiterführende Links zu "Nag Lig"

Versandkostenfreie Lieferung! (eBook-Download)

Als Sofort-Download verfügbar

eBook
3,99 €

  • SW9788835454243450914

Ein Blick ins Buch

Book2Look-Leseprobe

Andere kauften auch

Andere sahen sich auch an

info