Die Buiter en sy Bende

'n Kaaps-Hollandse Historiese Romanse, Boek 3

“Wanneer ’n nuwe vyand uit die skadu’s opstaan, word selfs die sterkste geheime bedreig…” Kaapstad, 1835. Die aankoms van Kaptein Marcus D’Southy en sy beeldskone suster, Sylvia, bring nuwe hoop, maar ook nuwe gevaar. Want saam met hulle reis ’n man wat sy masker vinnig afruk. Joseph Grattan, ’n genadelose misdadiger wat vasbeslote is om die Buiter te ontmasker en te vernietig. Jean de Moreaux probeer ’n rustige lewe lei saam met sy verloofde, Willa Rossouw, maar die onreg teen die boere en Grattan se meedoënlose planne dwing hom terug in die donker nagte as die geheimsinnige Buiter. Wanneer Sylvia in die web... alles anzeigen expand_more

“Wanneer ’n nuwe vyand uit die skadu’s opstaan, word selfs die sterkste geheime bedreig…”






Kaapstad, 1835. Die aankoms van Kaptein Marcus D’Southy en sy beeldskone suster, Sylvia, bring nuwe hoop, maar ook nuwe gevaar. Want saam met hulle reis ’n man wat sy masker vinnig afruk. Joseph Grattan, ’n genadelose misdadiger wat vasbeslote is om die Buiter te ontmasker en te vernietig.






Jean de Moreaux probeer ’n rustige lewe lei saam met sy verloofde, Willa Rossouw, maar die onreg teen die boere en Grattan se meedoënlose planne dwing hom terug in die donker nagte as die geheimsinnige Buiter. Wanneer Sylvia in die web van Grattan beland en sy lojale vriend Andre gevange geneem word, staan Jean voor ’n onmoontlike keuse. Beskerm sy geliefdes of bewaar sy geheim.






Net toe Grattan sy slag slaan en die Buiter se identiteit op die punt staan om ontbloot te word, keer Jacques onverwags terug en die spel ontvou in ’n finale konfrontasie waar maskers afval en die waarheid alles verander.






’n Historiese avontuur vol romanse, spanning en verraaiery, waar elke nag ’n stryd is tussen lojaliteit, liefde en oorlewing.





https://cdn.libreka.de/cover/4b0f9d31-3c25-4a3f-a5e9-095c965111aa/m weniger anzeigen expand_less
Weiterführende Links zu "Die Buiter en sy Bende"

Versandkostenfreie Lieferung! (eBook-Download)

Als Sofort-Download verfügbar

eBook
8,54 €

  • SW9781928498735450914

Ein Blick ins Buch

Book2Look-Leseprobe

Andere kauften auch

Andere sahen sich auch an

info